Borrie is die gemaalde wortel van die Curcuma longa, wat aan die gemmerplant verwant is. Dit word in Nederland geelwortel of koenjit genoem, waar dit gebruik word vir Indonesiese geregte. Dit is 'n vaste bestanddeel van kerrie, waaraan dit die geel kleur verleen. Die spesery se smaak is mildelik bitter.
jwz.
oh wacht het is in het afrikaans hahaha

zie ik nu pas.